Handelinge 18:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En die Here het in die nag deur middel van ’n visioen vir Paulus+ gesê: “Moenie vrees nie, maar hou aan praat en moenie stilbly nie, Handelinge 27:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 en gesê: ‘Moenie vrees nie, Paulus. Jy moet voor die keiser staan,+ en kyk! God het jou almal geskenk wat saam met jou seil.’
9 En die Here het in die nag deur middel van ’n visioen vir Paulus+ gesê: “Moenie vrees nie, maar hou aan praat en moenie stilbly nie,
24 en gesê: ‘Moenie vrees nie, Paulus. Jy moet voor die keiser staan,+ en kyk! God het jou almal geskenk wat saam met jou seil.’