Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 23:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar die volgende nag het die Here by hom gestaan+ en gesê: “Hou goeie moed!+ Want soos jy in Jerusalem ’n deeglike getuienis+ oor die dinge aangaande my gegee het, so moet jy ook in Rome getuig.”+

  • Handelinge 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 As ek dan werklik ’n kwaaddoener is+ en enigiets gedoen het wat die dood verdien,+ vra ek nie om die dood vry te spring nie; maar as nie een van dié dinge waarvan hierdie manne my beskuldig, waar is nie, kan geen mens my as guns aan hulle oorlewer nie. Ek beroep my op die keiser!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel