5 Want ons het gevind dat hierdie man ’n pes+ is en opstande+ onder al die Jode in die hele bewoonde aarde verwek en aan die spits van die sekte van die Nasareners+ staan,
19 Hulle het slegs sekere geskille met hom gehad oor hulle eie aanbidding+ van die godheid en oor ’n sekere Jesus wat dood is, maar van wie Paulus bly verklaar het dat hy lewe.+