Handelinge 24:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar dít erken ek teenoor u, dat ek, ooreenkomstig die weg wat hulle ’n ‘sekte’ noem, só heilige diens aan die God van my voorvaders verrig,+ aangesien ek alles glo wat in die Wet uiteengesit is+ en in die Profete geskrywe staan;
14 Maar dít erken ek teenoor u, dat ek, ooreenkomstig die weg wat hulle ’n ‘sekte’ noem, só heilige diens aan die God van my voorvaders verrig,+ aangesien ek alles glo wat in die Wet uiteengesit is+ en in die Profete geskrywe staan;