Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 26:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “U dooies sal lewe.+ My lyke—hulle sal opstaan.+ Word wakker en roep met vreugde uit, julle wat in die stof woon!+ Want u dou+ is soos die dou van kiesieblare,+ en die aarde sal selfs dié wat magteloos is in die dood, voortbring soos by ’n geboorte.+

  • Daniël 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En baie van dié wat in die stof van die aarde slaap, sal ontwaak,+ sommige tot lewe vir onbepaalde tyd+ en sommige tot smaadhede en tot afsku vir onbepaalde tyd.+

  • Matteus 22:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat die opstanding van die dooies betref, het julle nie gelees wat God tot julle gespreek het nie, toe hy gesê het:+

  • Johannes 5:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Moet julle nie hieroor verwonder nie, want die uur kom waarin almal wat in die gedenkgrafte+ is, sy stem sal hoor

  • Johannes 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy;+

  • Openbaring 20:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek het die dooies, groot en klein,+ voor die troon sien staan, en boekrolle is oopgemaak. Maar ’n ander boekrol is oopgemaak; dit is die boekrol van die lewe.+ En die dooies is geoordeel na dié dinge wat in die boekrolle geskrywe staan, volgens hulle dade.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel