Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hosea 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Uit die hand van Sjeool sal ek hulle loskoop;+ uit die dood sal ek hulle verlos.+ Waar is jou angels, o Dood?+ Waar is jou vernietigende krag, o Sjeool?+ Medelye sal vir my oë verborge wees.+

  • Johannes 5:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 en sal uitkom, dié wat goeie dinge gedoen het, tot ’n opstanding van die lewe,+ dié wat veragtelike dinge beoefen het, tot ’n opstanding van oordeel.+

  • Handelinge 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en ek het die hoop+ op God, ’n hoop wat hierdie manne self ook koester, dat daar ’n opstanding+ van die regverdiges+ sowel as die onregverdiges+ sal wees.

  • 1 Korintiërs 15:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want net soos almal in Adam sterf,+ só sal almal ook in die Christus lewend gemaak word.+

  • Openbaring 20:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek het die dooies, groot en klein,+ voor die troon sien staan, en boekrolle is oopgemaak. Maar ’n ander boekrol is oopgemaak; dit is die boekrol van die lewe.+ En die dooies is geoordeel na dié dinge wat in die boekrolle geskrywe staan, volgens hulle dade.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel