Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarom het hierdie manne gesê: “Ons sal hoegenaamd geen voorwendsel in hierdie Daniël vind nie, tensy ons dit teen hom vind in die wet van sy God.”+

  • Handelinge 23:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Paulus het die Sanʹhedrin stip aangekyk en gesê: “Manne, broers, ek het my tot vandag toe met ’n volkome rein gewete+ voor God gedra.”

  • 1 Korintiërs 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want ek is nie bewus+ van enigiets teen my nie. Tog bewys dit nie dat ek regverdig is nie, maar hy wat my ondersoek, is Jehovah.+

  • Hebreërs 13:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Hou aan om vir ons te bid,+ want ons vertrou dat ons ’n eerlike gewete het, aangesien ons ons in alles eerlik wil gedra.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel