Job 27:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Aan my geregtigheid het ek vasgehou, en ek sal dit nie laat los nie;+My hart sal my nie oor een van my dae smaad nie.+ Handelinge 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Paulus het die Sanʹhedrin stip aangekyk en gesê: “Manne, broers, ek het my tot vandag toe met ’n volkome rein gewete+ voor God gedra.” Handelinge 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie.
6 Aan my geregtigheid het ek vasgehou, en ek sal dit nie laat los nie;+My hart sal my nie oor een van my dae smaad nie.+
23 Paulus het die Sanʹhedrin stip aangekyk en gesê: “Manne, broers, ek het my tot vandag toe met ’n volkome rein gewete+ voor God gedra.”
16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie.