Handelinge 23:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Ek het gevind dat hy beskuldig word oor vraagstukke van hulle Wet,+ maar nie aangekla word van enigiets wat die dood of boeie verdien nie.+ Handelinge 26:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Maar terwyl hulle weggegaan het, het hulle met mekaar begin praat en gesê: “Hierdie man beoefen niks wat die dood of boeie verdien nie.”+
29 Ek het gevind dat hy beskuldig word oor vraagstukke van hulle Wet,+ maar nie aangekla word van enigiets wat die dood of boeie verdien nie.+
31 Maar terwyl hulle weggegaan het, het hulle met mekaar begin praat en gesê: “Hierdie man beoefen niks wat die dood of boeie verdien nie.”+