Handelinge 24:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En toe die goewerneur vir Paulus met ’n knik beduie om te praat, het hy geantwoord: “Omdat ek goed weet dat hierdie nasie u al baie jare lank as regter het, spreek ek graag ter verdediging van myself+ oor die dinge aangaande my,
10 En toe die goewerneur vir Paulus met ’n knik beduie om te praat, het hy geantwoord: “Omdat ek goed weet dat hierdie nasie u al baie jare lank as regter het, spreek ek graag ter verdediging van myself+ oor die dinge aangaande my,