Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ek+ sal vyandskap+ stel tussen jou+ en die vrou+ en tussen jou saad+ en haar saad.+ Hy+ sal jou+ kop vermorsel,+ en jy+ sal hom+ in die hakskeen wond.”+

  • Deuteronomium 18:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 ’n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek, sal Jehovah jou God vir jou verwek—na hom moet julle luister+—

  • 2 Samuel 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wanneer jou dae vervul is+ en jy met jou voorvaders moet ontslaap,+ dan sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat uit jou liggaam sal voortkom; en ek sal inderdaad sy koninkryk stewig vestig.+

  • Daniël 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “Sewentig weke is oor jou volk+ en oor jou heilige stad+ vasgestel, om die oortreding te beëindig+ en om aan sonde ’n einde te maak+ en om vir die ongeregtigheid versoening te doen+ en om regverdigheid vir onbepaalde tye in te bring+ en om op visioen en profeet ’n seël te druk+ en om die Heilige der Heilige te salf.+

  • Maleagi 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Kyk! Ek stuur my boodskapper,+ en hy moet ’n weg voor my uit baan.+ En skielik sal die ware Heer,+ na wie julle soek, na Sy tempel kom,+ en die boodskapper+ van die verbond,+ in wie julle behae het.+ Kyk! Hy sal beslis kom”, het Jehovah van die leërs gesê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel