Lukas 1:77 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 77 om aan sy volk kennis te gee van redding deur vergifnis van hulle sondes,+ 1 Johannes 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Julle weet ook dat hy openbaar gemaak is om ons sondes weg te neem,+ en daar is geen sonde+ in hom nie.
5 Julle weet ook dat hy openbaar gemaak is om ons sondes weg te neem,+ en daar is geen sonde+ in hom nie.