Spreuke 19:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wat begeerlik is in die mens, is sy liefderyke goedhartigheid;+ en ’n arme is beter as ’n leuenagtige man.+ Handelinge 27:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die volgende dag het ons by Sidon aan land gegaan, en Juʹlius het Paulus mensliewend behandel+ en hom toegelaat om na sy vriende toe te gaan en hulle versorging te geniet.+
22 Wat begeerlik is in die mens, is sy liefderyke goedhartigheid;+ en ’n arme is beter as ’n leuenagtige man.+
3 En die volgende dag het ons by Sidon aan land gegaan, en Juʹlius het Paulus mensliewend behandel+ en hom toegelaat om na sy vriende toe te gaan en hulle versorging te geniet.+