Psalm 67:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Sodat u weg bekend kan wees op die aarde,+U redding onder al die nasies.+ Psalm 98:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het gedink aan sy liefderyke goedhartigheid en sy getrouheid aan die huis van Israel.+Al die eindes van die aarde het die redding deur ons God gesien.+ Jesaja 11:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En in dié dag+ sal daar die wortel van Isai wees,+ wat sal opstaan as ’n baken vir die volke.+ Selfs die nasies sal hulle tot hom wend en hom raadpleeg,+ en sy rusplek sal glorieryk word.+
3 Hy het gedink aan sy liefderyke goedhartigheid en sy getrouheid aan die huis van Israel.+Al die eindes van die aarde het die redding deur ons God gesien.+
10 En in dié dag+ sal daar die wortel van Isai wees,+ wat sal opstaan as ’n baken vir die volke.+ Selfs die nasies sal hulle tot hom wend en hom raadpleeg,+ en sy rusplek sal glorieryk word.+