Handelinge 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 hierdie man, wat volgens die vasgestelde voorneme en voorkennis van God oorgelewer is,+ het julle deur die hand van wettelose mense aan ’n paal vasgemaak en om die lewe gebring.+ Handelinge 5:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Die God van ons voorvaders het Jesus opgewek,+ wat julle omgebring het deur hom aan ’n paal te hang.+
23 hierdie man, wat volgens die vasgestelde voorneme en voorkennis van God oorgelewer is,+ het julle deur die hand van wettelose mense aan ’n paal vasgemaak en om die lewe gebring.+
30 Die God van ons voorvaders het Jesus opgewek,+ wat julle omgebring het deur hom aan ’n paal te hang.+