34 [[Maar Jesus het gesê: “Vader, vergewe hulle,+ want hulle weet nie wat hulle doen nie.”]] Daarbenewens het hulle die lot gewerp om sy klere te verdeel.+
13 hoewel ek vroeër ’n lasteraar en ’n vervolger+ en ’n vermetele+ man was. Nietemin is barmhartigheid aan my bewys,+ omdat ek onkundig was+ en in ’n gebrek aan geloof opgetree het.