Matteus 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus+ noem, want hy sal sy volk+ van hulle sondes+ red.”+ Handelinge 10:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Van hom getuig al die profete,+ dat elkeen wat geloof in hom stel, vergifnis van sondes deur sy naam kry.”+ Filippense 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+
21 Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus+ noem, want hy sal sy volk+ van hulle sondes+ red.”+
43 Van hom getuig al die profete,+ dat elkeen wat geloof in hom stel, vergifnis van sondes deur sy naam kry.”+
9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+