Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 1:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde van die wêreld+ wegneem!+

  • Handelinge 4:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarbenewens is daar geen redding in enigiemand anders nie, want daar is nie ’n ander naam+ onder die hemel wat onder die mense gegee is waardeur ons gered moet word nie.”+

  • Efesiërs 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Deur middel van hom het ons die bevryding deur ’n losprys deur die bloed+ van daardie een, ja, die vergifnis+ van ons oortredings, volgens die rykdom van sy onverdiende goedhartigheid.+

  • 1 Petrus 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Hy het ons sondes+ in sy eie liggaam aan die paal gedra,+ sodat ons met sondes klaar kan wees+ en vir regverdigheid kan lewe. En “deur sy wonde is julle genees”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel