13 “Ek het in die nagvisioene gesien, en kyk! met die wolke+ van die hemel het iemand soos ’n seun van die mens+ gekom; en hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hulle het hom tot naby, ja, tot voor Hom gebring.+
64 Jesus het vir hom gesê:+ “U het dit self gesê.+ Maar ek sê vir julle: Van nou af+ sal julle die Seun van die mens+ aan die regterhand+ van krag sien sit en op die wolke van die hemel sien kom.”+
7 Kyk! Hy kom met die wolke,+ en elke oog sal hom sien,+ ook diegene wat hom deurboor het;+ en al die stamme van die aarde sal hulleself in droefheid slaan weens hom.+ Ja, Amen.