9 “Wat julle betref, gee ag op julleself; mense sal julle aan plaaslike geregshowe oorlewer,+ en julle sal in sinagoges geslaan word+ en voor goewerneurs en konings gebring word ter wille van my, as ’n getuienis vir hulle.+
10 Maar op die regte tyd het hy ’n slaaf+ na die landbouers+ toe gestuur, sodat hulle vir hom van die vrug van die wingerd sou gee.+ Die landbouers het hom egter met leë hande weggestuur+ nadat hulle hom geslaan het.