Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Wees op julle hoede vir die mense;+ want hulle sal julle aan plaaslike geregshowe oorlewer,+ en hulle sal julle in hulle sinagoges+ gesel.+

  • Lukas 21:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Maar voor al hierdie dinge sal mense die hande aan julle slaan en julle vervolg+ en julle aan die sinagoges en gevangenisse oorlewer, en julle sal ter wille van my naam voor konings en goewerneurs gesleep word.+

  • Johannes 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Die mense sal julle uit die sinagoge ban.+ Trouens, die uur kom wanneer elkeen wat julle doodmaak, sal dink dat hy ’n heilige diens aan God bewys het.+

  • Openbaring 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees vir die dinge wat jy weldra gaan ly nie.+ Kyk! Die Duiwel+ sal aanhou om party van julle in die gevangenis te gooi sodat julle ten volle op die proef gestel kan word+ en sodat julle tien dae lank verdrukking+ kan hê. Wees selfs tot in die dood getrou,+ en ek sal jou die kroon van die lewe gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel