Handelinge 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En ’n sekere Jood met die naam Apolʹlos,+ ’n boorling van Aleksandrië, ’n welsprekende man, het in Eʹfese aangekom; en hy was goed vertroud met die Skrif.+
24 En ’n sekere Jood met die naam Apolʹlos,+ ’n boorling van Aleksandrië, ’n welsprekende man, het in Eʹfese aangekom; en hy was goed vertroud met die Skrif.+