Handelinge 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 In die loop van gebeurtenisse het Paulus, terwyl Apolʹlos+ in Korinte was, deur die binneland gegaan en na Eʹfese+ afgekom en ’n aantal dissipels gevind; 1 Korintiërs 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wat ek bedoel, is dat elkeen van julle sê: “Ek behoort aan Paulus”, “Maar ek aan Apolʹlos”,+ “Maar ek aan Sefas”, “Maar ek aan Christus”. 1 Korintiërs 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek het geplant,+ Apolʹlos het natgegooi,+ maar God het dit deurentyd laat groei;+
19 In die loop van gebeurtenisse het Paulus, terwyl Apolʹlos+ in Korinte was, deur die binneland gegaan en na Eʹfese+ afgekom en ’n aantal dissipels gevind;
12 Wat ek bedoel, is dat elkeen van julle sê: “Ek behoort aan Paulus”, “Maar ek aan Apolʹlos”,+ “Maar ek aan Sefas”, “Maar ek aan Christus”.