Deuteronomium 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “‘En jy mag nie valse getuienis teen jou medemens aflê nie.+ Spreuke 19:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 ’n Nikswerd getuie bespot geregtigheid,+ en die mond van die goddeloses sluk in wat skadelik is.+