Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En LAAT twee manne,+ deugniete,+ teenoor hom sit, en laat hulle teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ En BRING hom uit en stenig hom sodat hy sterf.”+

  • Spreuke 14:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 ’n Getroue getuie is iemand wat nie sal lieg nie,+ maar ’n valse getuie strooi net leuens uit.+

  • Miga 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hulle hande is op die kwaad, om dit goed te doen;+ die vors vra iets, en hy wat regspreek, doen dit vir die beloning,+ en die vername man spreek die begeerte van sy siel uit, ja, sy eie begeerte;+ en hulle vleg dit ineen.

  • Handelinge 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe het hulle in die geheim manne oorgehaal om te sê:+ “Ons het hom lasterlike+ woorde teen Moses en God hoor sê.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel