Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 50:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Eindelik het Josef vir sy broers gesê: “Ek is sterwend; maar God sal ongetwyfeld sy aandag op julle rig,+ en hy sal julle beslis uit hierdie land laat optrek na die land wat hy aan Abraham, aan Isak en aan Jakob met ’n eed beloof het.”+

  • Eksodus 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het verder gesê: “Ek is die God van jou vader, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob.”+ Toe het Moses sy gesig verberg, want hy was bang om na die ware God te kyk.

  • Markus 12:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Maar wat die dooies betref, dat hulle opgewek word, het julle nie in die boek van Moses, in die verslag oor die doringbos, gelees hoe God vir hom gesê het: ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’ nie?+

  • Lukas 20:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Maar dat die dooies opgewek word, het ook Moses onthul, in die verslag oor die doringbos,+ wanneer hy Jehovah ‘die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’ noem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel