Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 26:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En gedurende daardie nag het Jehovah aan hom verskyn en gesê: “Ek is die God van jou vader Abraham.+ Moenie bang wees nie,+ want ek is met jou, en ek sal jou seën en jou saad vermeerder ter wille van my kneg Abraham.”+

  • Genesis 32:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarna het Jakob gesê: “O God van my vader Abraham en God van my vader Isak,+ o Jehovah, u wat vir my sê: ‘Keer terug na jou land en na jou familielede en ek sal aan jou goed doen’,+

  • Matteus 22:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’?+ Hy is die God, nie van die dooies nie, maar van die lewendes.”+

  • Handelinge 7:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 ‘Ek is die God van jou voorvaders, die God van Abraham en van Isak en van Jakob.’+ Bewend het Moses nie verder ondersoek durf instel nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel