Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En toe hy drie maande daar deurgebring het, het hy, omdat die Jode ’n komplot+ teen hom gesmee het toe hy op die punt gestaan het om na Sirië weg te seil, besluit om deur Masedoʹnië terug te keer.

  • Handelinge 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En toe dit dag word, het die Jode ’n sameswering gesmee+ en hulle met ’n vloek verbind+ deur te sê dat hulle nie sou eet of drink totdat hulle Paulus doodgemaak het nie.+

  • 2 Korintiërs 11:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Is hulle bedienaars van Christus? Ek antwoord soos ’n kranksinnige: Ek is dit op uitsonderliker wyse:+ in arbeid oorvloediger,+ in gevangenisse oorvloediger,+ in slae bo die maat, dikwels naby die dood.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel