Josua 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarna het sy hulle met ’n tou deur die venster laat afklim, want haar huis was aan ’n kant van die muur, en sy het op die muur gewoon.+ 1 Samuel 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Onmiddellik het Migal Dawid deur die venster laat afsak, sodat hy kon weggaan en vlug en ontkom.+ 2 Korintiërs 11:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 maar ek is in ’n gevlegte mandjie+ deur ’n venster in die muur laat sak en het aan sy hande ontkom.
15 Daarna het sy hulle met ’n tou deur die venster laat afklim, want haar huis was aan ’n kant van die muur, en sy het op die muur gewoon.+
33 maar ek is in ’n gevlegte mandjie+ deur ’n venster in die muur laat sak en het aan sy hande ontkom.