Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 15:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Jehovah is ver van die goddeloses af,+ maar die gebed van die regverdiges hoor hy.+

  • Daniël 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hy het vir my gesê: “Moenie bang wees nie,+ o Daniël, want van die eerste dag af dat jy jou hart gegee het om te verstaan+ en jou voor jou God te verneder,+ is jou woorde gehoor, en ek het weens jou woorde gekom.+

  • Johannes 9:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Ons weet dat God nie na sondaars luister nie,+ maar as iemand godvresend is en sy wil doen, luister hy na hom.+

  • 1 Petrus 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want die oë+ van Jehovah is op die regverdiges, en sy ore is tot hulle smeking;+ maar die aangesig van Jehovah is teen dié wat slegte dinge doen.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel