Handelinge 16:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Skielik het daar ’n groot aardbewing plaasgevind, sodat die fondamente van die tronk geskud het. Daarbenewens het al die deure oombliklik oopgegaan en het almal se boeie losgeraak.+
26 Skielik het daar ’n groot aardbewing plaasgevind, sodat die fondamente van die tronk geskud het. Daarbenewens het al die deure oombliklik oopgegaan en het almal se boeie losgeraak.+