Handelinge 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra. Hebreërs 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ook neem iemand hierdie eer nie uit sy eie nie,+ maar net wanneer hy deur God geroep word,+ net soos ook Aäron+ geroep is.
15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra.
4 Ook neem iemand hierdie eer nie uit sy eie nie,+ maar net wanneer hy deur God geroep word,+ net soos ook Aäron+ geroep is.