Matteus 22:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het hy vir sy slawe gesê: ‘Die huweliksfees is wel gereed, maar die genooides was dit nie waardig nie.+ Lukas 7:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Maar die Fariseërs en dié wat met die Wet vertroud was, het God se raad aan hulle verontagsaam,+ aangesien hulle nie deur hom gedoop is nie.)
8 Toe het hy vir sy slawe gesê: ‘Die huweliksfees is wel gereed, maar die genooides was dit nie waardig nie.+
30 Maar die Fariseërs en dié wat met die Wet vertroud was, het God se raad aan hulle verontagsaam,+ aangesien hulle nie deur hom gedoop is nie.)