Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Want hulle is ’n nasie op wie raad vergaan,+

      En by hulle is daar geen begrip nie.+

  • Handelinge 13:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Daarom het Paulus en Barʹnabas, wat met vrymoedigheid gespreek het, gesê: “Dit was nodig dat die woord van God eers tot julle gespreek word.+ Aangesien julle dit van julle af wegstoot+ en julleself die ewige lewe nie waardig ag nie—kyk! ons wend ons tot die nasies.+

  • Handelinge 20:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 want ek het my nie daarvan weerhou om julle al die raad+ van God te vertel nie.

  • Romeine 10:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 want omdat hulle die regverdigheid van God+ nie ken nie maar hulle eie tot stand probeer bring,+ het hulle hulle nie aan die regverdigheid van God onderwerp nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel