34 Daarom, kyk, ek stuur+ profete en wyse manne en openbare onderrigters na julle toe.+ Julle sal party van hulle doodmaak+ en aan die paal hang, en julle sal party van hulle in julle sinagoges gesel+ en van stad tot stad vervolg;
5 Maar die Jode, wat jaloers geword het,+ het sekere goddelose manne onder die leeglêers op die markplein saam met hulle geneem en ’n skare oproeriges gevorm en die stad in opskudding gebring.+ En hulle het die huis van Jason+ aangeval in ’n poging om hulle voor die gepeupel te bring.
11 my vervolginge, my lyding, die soort dinge wat my oorgekom het in Antiogiʹë,+ in Ikoʹnium,+ in Listra,+ die soort vervolginge wat ek verdra het; en tog het die Here my uit hulle almal verlos.+