Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 21:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Maar voor al hierdie dinge sal mense die hande aan julle slaan en julle vervolg+ en julle aan die sinagoges en gevangenisse oorlewer, en julle sal ter wille van my naam voor konings en goewerneurs gesleep word.+

  • Johannes 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Die mense sal julle uit die sinagoge ban.+ Trouens, die uur kom wanneer elkeen wat julle doodmaak, sal dink dat hy ’n heilige diens aan God bewys het.+

  • Handelinge 5:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Hierop het hulle aan hom gehoor gegee, en hulle het die apostels ontbied, hulle geslaan+ en hulle beveel om op te hou om in Jesus se naam te spreek+ en hulle laat gaan.

  • 2 Korintiërs 11:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Vyf keer het ek van die Jode op een na veertig houe+ ontvang,

  • 1 Tessalonisense 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 wat selfs die Here Jesus+ en die profete doodgemaak+ en ons vervolg het.+ Daarbenewens behaag hulle God nie, maar is teen die belange van alle mense,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel