Handelinge 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En deur die hande van die apostels het daar baie tekens en voortekens onder die volk plaasgevind;+ en hulle was almal eendragtig saam in Salomo se pilaargang.+ Handelinge 19:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En God het buitengewone kragtige werke deur die hande van Paulus bly verrig,+ Hebreërs 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 terwyl God ook saam getuig het met tekens sowel as voortekens en allerhande kragtige werke+ en met uitdelings+ van heilige gees volgens sy wil?+
12 En deur die hande van die apostels het daar baie tekens en voortekens onder die volk plaasgevind;+ en hulle was almal eendragtig saam in Salomo se pilaargang.+
4 terwyl God ook saam getuig het met tekens sowel as voortekens en allerhande kragtige werke+ en met uitdelings+ van heilige gees volgens sy wil?+