19 En hy het vir hulle gesê: “Watter dinge?” Hulle het vir hom gesê: “Die dinge aangaande Jesus die Nasarener,+ wat ’n profeet geword het+ wat voor God en die hele volk kragtig was in werk en woord;
36 Maar ek het die getuienis wat groter is as dié van Johannes, want juis die werke wat my Vader my opgedra het om te volbring, die werke wat ek doen,+ getuig aangaande my dat die Vader my gestuur het.