Johannes 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wanneer hy, die gees van die waarheid,+ egter kom, sal hy julle in die hele waarheid inlei, want hy sal nie op eie ingewing spreek nie, maar wat hy hoor, sal hy spreek, en hy sal die komende dinge aan julle bekend maak.+ Handelinge 5:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En ons is getuies van hierdie sake,+ en so ook die heilige gees,+ wat God aan dié gegee het wat hom as heerser gehoorsaam.”
13 Wanneer hy, die gees van die waarheid,+ egter kom, sal hy julle in die hele waarheid inlei, want hy sal nie op eie ingewing spreek nie, maar wat hy hoor, sal hy spreek, en hy sal die komende dinge aan julle bekend maak.+
32 En ons is getuies van hierdie sake,+ en so ook die heilige gees,+ wat God aan dié gegee het wat hom as heerser gehoorsaam.”