Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 39:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daar is niemand in hierdie huis groter as ek nie, en hy het niks van my teruggehou nie, behalwe u, omdat u sy vrou is.+ Hoe kan ek dan hierdie groot kwaad doen en in werklikheid teen God sondig?”+

  • 1 Korintiërs 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wat! Weet julle nie dat onregverdiges God se koninkryk nie sal beërf nie?+ Moenie mislei word nie. Geen hoereerders+ of afgodedienaars+ of egbrekers+ of mans wat vir onnatuurlike doeleindes+ aangehou word of mans wat by mans lê+

  • Efesiërs 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want julle weet dit, en julle besef dit self, dat geen hoereerder+ of onreine of gierigaard+—wat beteken om ’n afgodedienaar te wees—enige erfenis in die koninkryk van die Christus en van God het nie.+

  • Kolossense 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maak dan dood+ julle liggaamsdele+ wat op die aarde is ten opsigte van hoerery, onreinheid, geslagsdrif,+ skadelike begeertes en hebsug,+ wat afgodediens is.

  • 1 Tessalonisense 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want dít is die wil van God: julle heiliging,+ dat julle julle onthou van hoerery;+

  • 1 Petrus 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want die tyd+ wat verby is, is voldoende vir julle om die wil van die nasies te kon volbring+ toe julle in losbandige dade,+ welluste, oordadighede met wyn,+ swelgerye, drinkpartye en onwettige afgoderye+ gewandel het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel