Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 9:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 en hy het Jesus onmiddellik in die sinagoges begin verkondig,+ dat hy die Seun van God is.

  • Handelinge 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hulle het egter van Perge af verder gegaan en by Antiogiʹë in Pisiʹdië gekom, en hulle het op die sabbatdag in die sinagoge+ ingegaan en gaan sit.

  • Handelinge 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En in Ikoʹnium+ het hulle saam in die sinagoge+ van die Jode ingegaan en op so ’n wyse gespreek dat ’n groot menigte Jode sowel as Grieke+ gelowiges geword het.

  • Handelinge 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hy het egter elke sabbat ’n toespraak in die sinagoge+ gehou en Jode en Grieke oorreed.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel