Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En op die sabbatdag het ons uitgegaan tot buite die poort, langs ’n rivier, waar ons gedink het ’n bidplek is; en ons het gaan sit en met die vroue begin praat wat bymekaargekom het.

  • Handelinge 17:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Paulus volgens sy gewoonte+ na hulle toe ingegaan, en hy het drie sabbatte lank uit die Skrif met hulle geredeneer+

  • Handelinge 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hy het egter elke sabbat ’n toespraak in die sinagoge+ gehou en Jode en Grieke oorreed.

  • Handelinge 19:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hy het in die sinagoge ingegaan+ en drie maande lank met vrymoedigheid gespreek, terwyl hy toesprake gehou en oorredingskrag gebruik het aangaande die koninkryk+ van God.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel