1 Konings 18:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En toe Agab Eliʹa sien, het Agab onmiddellik vir hom gesê: “Is dit jy, jy wat Israel in die ongeluk stort?”+ Handelinge 16:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 en hulle het hulle voor die burgerlike magistrate gebring en gesê: “Hierdie mense bring ons stad in groot beroering,+ omdat hulle Jode is,
17 En toe Agab Eliʹa sien, het Agab onmiddellik vir hom gesê: “Is dit jy, jy wat Israel in die ongeluk stort?”+
20 en hulle het hulle voor die burgerlike magistrate gebring en gesê: “Hierdie mense bring ons stad in groot beroering,+ omdat hulle Jode is,