19 En hulle sal vir seker teen jou veg, maar hulle sal nie die oorhand oor jou kry nie,+ want ‘ek is met jou’,+ is die woord van Jehovah, ‘om jou te verlos’.”+
20 en leer hulle+ om alles te onderhou+ wat ek julle beveel het.+ En kyk! ek is met julle+ al die dae tot aan die voleinding van die stelsel van dinge.”+