Handelinge 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En ’n sekere Jood met die naam Apolʹlos,+ ’n boorling van Aleksandrië, ’n welsprekende man, het in Eʹfese aangekom; en hy was goed vertroud met die Skrif.+ 1 Korintiërs 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat is Apolʹlos dan?+ Ja, wat is Paulus? Bedienaars+ deur wie julle gelowiges geword het, net soos die Here aan elkeen gegee het.
24 En ’n sekere Jood met die naam Apolʹlos,+ ’n boorling van Aleksandrië, ’n welsprekende man, het in Eʹfese aangekom; en hy was goed vertroud met die Skrif.+
5 Wat is Apolʹlos dan?+ Ja, wat is Paulus? Bedienaars+ deur wie julle gelowiges geword het, net soos die Here aan elkeen gegee het.