Lukas 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hy het in Naʹsaret+ gekom, waar hy grootgemaak is; en volgens sy gewoonte op die sabbatdag het hy in die sinagoge ingegaan,+ en hy het opgestaan om te lees. Handelinge 13:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En toe hulle in Saʹlamis aankom, het hulle die woord van God in die sinagoges van die Jode begin verkondig. Hulle het ook Johannes+ as helper gehad. Handelinge 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het Paulus volgens sy gewoonte+ na hulle toe ingegaan, en hy het drie sabbatte lank uit die Skrif met hulle geredeneer+
16 En hy het in Naʹsaret+ gekom, waar hy grootgemaak is; en volgens sy gewoonte op die sabbatdag het hy in die sinagoge ingegaan,+ en hy het opgestaan om te lees.
5 En toe hulle in Saʹlamis aankom, het hulle die woord van God in die sinagoges van die Jode begin verkondig. Hulle het ook Johannes+ as helper gehad.
2 Toe het Paulus volgens sy gewoonte+ na hulle toe ingegaan, en hy het drie sabbatte lank uit die Skrif met hulle geredeneer+