Handelinge 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en van hom briewe aan die sinagoges in Damaskus gevra, sodat hy almal wat hy sou vind wat tot Die Weg+ behoort, manne sowel as vroue, geboeid na Jerusalem kon bring. Handelinge 22:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ek het hierdie Weg tot die dood toe vervolg+ en manne sowel as vroue geboei en aan gevangenisse oorgelewer,+
2 en van hom briewe aan die sinagoges in Damaskus gevra, sodat hy almal wat hy sou vind wat tot Die Weg+ behoort, manne sowel as vroue, geboeid na Jerusalem kon bring.
4 En ek het hierdie Weg tot die dood toe vervolg+ en manne sowel as vroue geboei en aan gevangenisse oorgelewer,+