Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hier het hy volmag van die hoofpriesters om almal wat u naam aanroep,+ in boeie te slaan.”

  • Handelinge 11:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 en nadat hy hom gevind het, het hy hom na Antiogiʹë gebring. So het dit gekom dat hulle ’n hele jaar lank saam met hulle in die gemeente bymekaargekom en ’n aansienlike menigte geleer het, en dit was in Antiogiʹë dat die dissipels vir die eerste keer deur goddelike voorsienigheid Christene genoem is.+

  • Handelinge 22:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek het hierdie Weg tot die dood toe vervolg+ en manne sowel as vroue geboei en aan gevangenisse oorgelewer,+

  • Handelinge 24:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar dít erken ek teenoor u, dat ek, ooreenkomstig die weg wat hulle ’n ‘sekte’ noem, só heilige diens aan die God van my voorvaders verrig,+ aangesien ek alles glo wat in die Wet uiteengesit is+ en in die Profete geskrywe staan;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel