Psalm 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat my na die verordening van Jehovah verwys;Hy het vir my gesê: “Jy is my seun;+Ék het vandag jou vader geword.+ Hebreërs 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Vir watter een van die engele het hy byvoorbeeld ooit gesê: “Jy is my seun; ék het vandag jou vader geword”?+ En weer: “Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word”?+
7 Laat my na die verordening van Jehovah verwys;Hy het vir my gesê: “Jy is my seun;+Ék het vandag jou vader geword.+
5 Vir watter een van die engele het hy byvoorbeeld ooit gesê: “Jy is my seun; ék het vandag jou vader geword”?+ En weer: “Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word”?+