Jesaja 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+ Romeine 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want God se gramskap+ word vanuit die hemel geopenbaar teen alle goddeloosheid en onregverdigheid+ van die mense wat die waarheid+ op onregverdige wyse onderdruk,+ Kolossense 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Weens dié dinge kom die gramskap van God.+ Hebreërs 10:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 maar daar is ’n sekere vreeslike verwagting van oordeel+ en ’n vurige jaloesie wat die teenstanders gaan verteer.+
11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+
18 Want God se gramskap+ word vanuit die hemel geopenbaar teen alle goddeloosheid en onregverdigheid+ van die mense wat die waarheid+ op onregverdige wyse onderdruk,+
27 maar daar is ’n sekere vreeslike verwagting van oordeel+ en ’n vurige jaloesie wat die teenstanders gaan verteer.+